![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Gatiep & Maraai
Jy kan mos vlieg
Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"
Waarvoor is die V?
Gatiepie loop Meraai raak.
"En nou Meraai, die wit v-nek jersey?"
"Nai, die v staan vir virgin, maar moenie worry nie, dis 'n ou jersey!"
Is jy nie bang vi Fauna & Flora nie?
Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"
Met 'n matras op haar kop
Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop.
Gatiep: Wa gat djy met djou furniture?
Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!
Maar hulle het jou dan sien steel
Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?
Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel
het nie.
Gatiep se Voicemail
My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".
Juffrou vra vir Gatiep
Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel
aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n p@eph@l nie, sy maak mash!
Spat are
Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene!
Meraai: Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate
toe!
Die tou
Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai.
Maraai sê vir Gatiep, Hoekom sleep jy die tou?
Gatiep sê, want as ek hom stoot val ek die heel tyd oor hom.
The one and only
Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het. Tydens
kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da'
onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner mense by djou
da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het
met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.
Selle ou storie
Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së: 'Dis nou die sesde jaar na
mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.' 'Djou honour,' së
Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'
Wat het jy verwag?
Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse
hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai en doen 'n transaksie (ja, man, daai
soort transaksie!) met haar. Die volgende dag is hy terug see toe. Toe hy
uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer
baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend. "Jy het my laas crabs
gegee, Meraai!!" "So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?
Massa
Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se
antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat". My ma
antwoord, "Djou massa moer!"

(540 words)
Back to latest
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
![]() 2 ladies, an Aussie and Afrikaner in a train. |
![]() Bles Bridges Aanhanger... |
![]() Seksuele tuistering ... |
![]() 'n Gawe Meisie |
http://afriendshipquotes.blogspot.com/p/poem-for-best-friends.html (1)
http://ebizersonline.arorapariwar.com/memberlist.php?mode=viewprofile&u=227455 (1)
http://www.mondaymadness.net/phpbb/memberlist.php?mode=viewprofile&u=677740 (1)

Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Durban High Seas & Aftermath viewed by 3 visitors
This guy wins 181 million in the lottery on a Wednesday, and then finds the love of his life just 2 days later. - Talk about LUCK!!!! viewed by 3 visitors
Goed, Sleg en Lelik..... viewed by 3 visitors
Horrific F1 accident viewed by 2 visitors
Very original business card ... viewed by 2 visitors
Forget Tata Nano..here comes Mahindra Renault YENI!!!! This car is launching in India only for R17250 ( USD 2,300 / Dhs 12,000 ) Rands without at least 114% that SA Goverment adds viewed by 2 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 2 visitors
Best photo of Royal Wedding viewed by 2 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
brak growls at FOR A FRIEND
brak grins at Welcome home surprise
brak growls at The Lynx Effect
gazza grins at Now that is advertising! (Explicit)
May's Top Grinners
PG13N HAPPY XMAS AND NEW YEAR
PG13 N Spot the nudes ...
May's Top Growlers
PG13N The Lynx Effect
PG13 FOR A FRIEND
Copyright © 2012 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator