![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly.
Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag.
Op die plaas aangekom sę hy vir haar om links teen die rivier af te loop
dan loop hy regs teen die rivier af.
Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoof hek ontmoet .
So gesę , so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote
hoor klap.
Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar.
Sy stry kliphard met `n man "Meneer, dit is my Kudu die ek het hom
eerste
gesien en drie kopskote gegee!"
"Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die kudu vir
jou, maar gee jy om as ek darem net my saal en toom van jou fokkin kudu
afhaal!?"

(146 words)
Back to Tagged with: zuma
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Sexy Beach Bum? viewed by 6 visitors
Auto Parts Art! viewed by 4 visitors
A boring Sunday afternoon ... to really piss someone off on Monday morning! viewed by 2 visitors
I'M SENDING YOU SOME SPRING viewed by 2 visitors
Hoe om 'n haai-aanval te voorkom: viewed by 2 visitors
Koos, Mike en Kallie word deur spietkops viewed by 2 visitors
My Motto - DRINK TRIPLE, SEE DOUBLE, ACT SINGLE!!! viewed by 2 visitors
Alabama Medical Center viewed by 2 visitors
What others are doing ...
Topdog growls at ATTENTION - needs sound.
Topdog commented on ATTENTION - needs sound.
Semity growls at How To Draw An Owl
Knersus growls at ATTENTION - needs sound.
The Gunther growls at If Facebook was around years ago....
September's Top Grinners
September's Top Growlers
Copyright © 2010 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2010
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator