![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Werksdrag:
Wit sokkies word NOOIT by werksklere gedra nie, net pedofiele doen dit.
Jou sokkies se kleur moet by jou broek se kleur pas, donkerblou
of donkergrys sokkies pas nie by ´n swart broek en swart skoene nie.
Van skoene gepraat; jy dra nie skoene met sole van meer as 1cm by ´n
pakbroek nie. Onthou, hoe hoër jy staan hoe harder val jy.
En as die koen enige gekroomde metaal aanhet, dra jy dit glad
nie (behalwe as jy navorsing oor magneetvelde doen).
´n Das by ´n kortmouhemp lyk moer kommin en 'n das wat te kort is,
lyk nog erger.
Effekleurige dashemde met wit krae is dood, brand of begrawe dit.
Moet nooit ´n geel das dra nie, dit lyk of ´n heks op jou gebraak het.
Moet ook nooit´n das met Disney-karakters dra nie, as jy ernstig
opgeneem wil word, moet jy soos CNN lyk, nie soos Cartoon Network nie..
Colour-code beteken NIE dat jou Disney-karakter kouse en das bymekaar
moet pas nie.
Informeel:
Swart belde of skoene word nie by blou jeans gedra nie.
´n Beltbuckle wat groter is as jou kop word slegs gedra as jy op
vakansie is in Texas of Vereeniging.
Jy dra nie ´n afmou hemp in die publiek nie, die cherries spek jou
wel meer, maar dis slegs uit skok, jy fire nie hulle jets nie.
PT-broeke met die ¨slit¨ aan die kant lyk, en is, ongemaklik, moenie
dit dra behalwe as jy ander gay mense opgewonde wil maak nie.
Die hele doel van ´n pet, is om die son uit jou oë te hou, nie jou ore
of agterkop nie, dra die afdakkie na voor en as jy onder dak inloop,
haal dit af.
Jou broek se bokant moet op jou heupbene sit nie onder jou gat of
onder jou arms nie. Niemand stel belang hoe jou boxer lyk of watse
snaakse vorme jou genetalië onder druk aanneem nie.
Bykomstighede:
´n Sonbril hoort op jou oë, in sy sakkie, of in jou hand, nie op jou
kop, om jou nek, of voor aan jou kraag nie. En haal tog jou sonbril af
as jy met iemand praat, behalwe as jy nou net iets gesteel het.
´n Selfoon moet nie aan jou belt gedra word nie, dis ´n Nokia, nie ´n
Beretta nie.
'n Belt is gemaak om jou broek bo te hou, nie vir jou selfoon,
Leatherman, knipmes, toolbox, Beretta, Beretta se laser scope, Beretta
se ekstra patrone, bottletjie haarolie, kondome ens. nie.
Jou kam hoort in die badkamer, nie in jou kouse nie, maak nie saak
wat jou pa gesê het nie!
En haarolie is iets wat deur die Nazi's uitgedink is om vroue reg oor
die wêreld te pynig, hulle noem dit massa marteling.
Wenke aan die dames:
Daar is niks so mooi soos ´n kant boudeflossie wat net so effens
uitsteek nie. Maar met die klem op ¨net so effens ¨. Ek kry trane in my
oë as ek van agter vir vrou loer en dit lyk of haar boude besig is om
haar g-string op te eet.
As jy ´n rolletjie (of twee of drie...) het, moet asseblief nie ´n ¨
boob-tube¨ met ´n oop magie dra nie, ´n stukkie suurdeeg wat oor
´n belt borrel is verkeerd in enige boek.
Alhoewel jy baie trots voel daarop, wil ons asb. nie jou nuwe
naeltjie ring sien nie, vernaam nie as jy die rolletjies eers moet
oopvou terwyl jy met die ander hand 'n metaalverklikker gebruik om die
dingetjie te probeer opspoor nie.
Onthou tog asb. om in die spieel te kyk voordat jy uit die huis gaan in
die oggend, dit mag dalk vir jou lyk asof die mensdom jou bates wat
uitpeul bewonder, maar wees verseker dat hulle jou in skok en verbasing
aanstaar, nie bewondering nie.
Wees asb. versigtig wanner 'n broek gemaak uit die nuwe rek
materiaal gedra word - vernaam in wit/beige - dit lê beslis klem op
alle bewegende dele asook haelduike - die term "twee varkies in 'n nat
streepsak" is hier goed van toepassing.

(677 words)
Back to latest
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
FULLY BUILT IN WHITE GOLD Body (Abu Dhabi registration) viewed by 4 visitors
Happy Spring Day viewed by 3 visitors
Cool memory sticks - which one would you want? viewed by 2 visitors
This keyboard wouldn't last a day at my work ... viewed by 2 visitors
Happy Birthday Google!! viewed by 2 visitors
Yosemite - Fire Waterfall viewed by 2 visitors
Afrikaans is darem so beskrywend !!!!! viewed by 2 visitors
You are proudly South African when: viewed by 1 visitor
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here

We're listening ...
What others are doing ...
brak growls at FOR A FRIEND
brak grins at Welcome home surprise
brak growls at The Lynx Effect
gazza grins at Now that is advertising! (Explicit)
May's Top Grinners
PG13N HAPPY XMAS AND NEW YEAR
PG13 N Spot the nudes ...
May's Top Growlers
PG13N The Lynx Effect
PG13 FOR A FRIEND
Copyright © 2012 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2012
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator