1. Dronk boemelaar kom in 'n parkie af op 'n ou in 'n sweetpak wat
push-ups doen. "Eksjkuus meneer, die een wat jy probeer sjpyker isj weg"!


2. Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en 'n pregnant vrou?
Met al twee wens jy - jy het vroer uitgehaal!


3. Wat is die definisie van 'n "G string" vol blommetjies:
'n gelukkige padda in Namakwaland!


4. 'n Man is soos 'n selfoon, het jy hom, is hy lastig. Soek jy hom,
L hy iewers. Het jy hom nodig, is hy altyd pap.


5. Gatiep, koop vir hom 'n nuwe BMW. Elke 20km stop hy en kyk onder
sy kar.
Meraai vra: "wat maak tjy?"
Gatiep s: 'n Ding wat so lekker ry, moet 'n parra erens h!


6. Mans is half gemaak. Hulle het tieties sonir melk, voels sonir
vere, eiers sonir doppe, sakke sonir geld en klokke sonir klank....Shame


7. 'n Vrou is soos 'n screensaver...... Die prentjie verander
onmiddellik as jy aan die muis vat!


8. Parkinson is beter as Alzheimer's. Ek bewe hom liewer in, as om te
vergeet hoekom hy styf is!


9. 3 Boetie boesmans loop in woestyn! Leeu kom agter bos uit!
Oudste s 'klie klom klak'
Middelste s 'klie klom gloot klak'
Kleinste s ' klaar geklak'


10. Sannie en Jannie bad saam.
Sannie: Jannie hoekom is joune so lank?
Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk!
Sannie: Jis, hy moes dit baie hard getrek het! Tot jou niertjies
hang uit!


(242 words)

Back to latest


Comments





Next in line


Sponsored




Related Media



Related Information
Submitted: 8 years ago
Contributed: MS
Tags: oulik   kampvuur   grappies   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it



Share


3 Grins
1 Growls



View this post on your mobile


So HOT right now ...
Die Koei viewed by 2 visitors
Not your average brand ... viewed by 1 visitor
Unique Golf sign viewed by 1 visitor
Why I Love Mom viewed by 1 visitor
Easier said than done!!!! viewed by 1 visitor



Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here




November's Top Grinners

November's Top Growlers

Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed



Google+

Copyright © 2014 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2014

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator