![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Die twee eerstejaar studente het 'n bietjie te vêr met die vryery gegaan, en
besluit om die nooi se ouers die naweek op die plaas oor die onverwagte
swangerskap te gaan inlig. Die hele aand het die kêrel gewroeg oor hoe hy
die voorgenome skoonouers oor hul lot gaan vertel, maar hy kom nie sovêr om
dit te doen nie. Die nag het hy sleg geslaap en die volgende môre was hy
vroeg op. Hy was heel verbaas om oral op die werf net Toyotas te sien.
In die motorhuis het 'n Camry gestaan, onder die boom 'n Hilux bakkie en in
die stoor was 'n Land Cruiser. Selfs die plaas se naambord was geborg deur
Toyota. Terwyl hy hom so verwonder, groet die oom hom skielik. Die arme
kêrel skrik hom flou. Maar kenmerkend van 'n vindingryke student herstel hy
gou en vra die oom uit oor sy baie Toyotas.
"Toyotas het baie goeie masjiene. Hul ratkaste gee nie in nie. Die Land
Cruiser se vere kan jy maar laat werk. Die onderstelle hou vir ewig. En
selfs in die winter sukkel 'n mens nie om die Toyotas te start nie," sê die
oom.
Waarop die kêrel vinnig antwoord: "Oom se dogter is seker ook 'n Toyota. Ek
het haar net so 'n ligte stootjie gegee, toe vat sy."

(226 words)
Back to Contributed by ZH
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Sexy Beach Bum? viewed by 9 visitors
Pamela David dressing up for a TV interview ... (WOW) viewed by 5 visitors
Some more things that make you say Oohh sH*t viewed by 5 visitors
BEAUTY OF NIGHT viewed by 5 visitors
The Bafana Bafana Loss Does Not Matter #wc2010 viewed by 3 visitors
Happy Cleavage Day 2008!! 4 April 2008. viewed by 2 visitors
How do you recognize a lonely woman's refrigerator? viewed by 2 visitors
Different Situations viewed by 2 visitors
What others are doing ...
Topdog growls at ATTENTION - needs sound.
Topdog commented on ATTENTION - needs sound.
Semity growls at How To Draw An Owl
Knersus growls at ATTENTION - needs sound.
The Gunther growls at If Facebook was around years ago....
September's Top Grinners
September's Top Growlers
Copyright © 2010 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2010
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator