![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
1. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.
2. Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.
3. Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.
4. Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.
5. Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.
6. Jy wonder hoe die garages hulle toilette so skoon hou.
7. As iemand in jou familie al dood is nadat hulle gesê het, "Hey, check dit
uit."
8. Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.
9. Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.
10. Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.
11. Jy het al 'n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het
oorgebly na die ontploffing.
12. Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.
13. Jy dink om die skottelgoedwasser te laai is om jou vrou dronk te kry.
14. Jou toilet papier het bladsy nommers.
15. Jou engelse buurman skree, "Ho Down" en jou chick val op die grond.
16. Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy.
17. Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .
18. Jou werkende TV sit bo op jou gebreekte TV.
19. Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis
toe
20. Jy skree vir die VRYSTAAT .

(226 words)
Back to latest
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Some more things that make you say Oohh sH*t viewed by 15 visitors
Sexy Beach Bum? viewed by 9 visitors
Mountain Dew Ad (Beats any beer commercial) viewed by 4 visitors
Classic Music - Brilliant viewed by 3 visitors
idiot... viewed by 3 visitors
HUH? Now I have seen it all......... viewed by 3 visitors
Coolest pool table ever .. viewed by 3 visitors
The Funeral Speech viewed by 3 visitors
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Blackberry offer: I have 6 blackberry's for sale. R500 - Still brand new. Pic attached
Ruan12345 grins at The Devoted Husband
Captain John grins at The Devoted Husband
Y5p grins at I can't get the printer to work
gazza grins at New Bikini Fashions
September's Top Grinners
September's Top Growlers
Copyright © 2010 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2010
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator