'n Engelssprekende vrou gee geboorte. Sy vra die blonde Afrikaanse suster
aan diens: "Is it a boy?"
Suster: "Nee mevrou, dit is 'n wit kind."

Gatiep: Gammat, wasse honne het djy? Gammat: Haskies. Gatiep: Ek vra wasse
honne het jdy. Gammat: Haskies! Gatiep: Ag fokof Djou, dowe donner!

Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman: "Ek vermoed die bestuurder
van die ander kar is dronk."
Polisieman: "Fok, meneer, die ander kar is 'n koei!"

Mike vra Kallie - Is Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar was
portugese saam met hom op skool en hulle het met fietse gery!

Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: Wat maak julle? Pa se ons speel.
Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie ,en vra...Pietie nou wat doen julle?
Ek steek haar Pa, ek fokken speel nie...

Sielkundige vra : Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens sex? "Ek het 1 keer en
sy't redelik die moer in gelyk!" Hoe dan so? "Sy't by die venster ingeloer!"

Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee,
hoeveel trek jy af?"
Blond: "Als Meneer!
Skoene, rok, bra, pantie - ALLES!"

Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan
lê wydsbeen op die bed en sê: Dit is vir die rose. Koos: Hoekom, het jy nie
‘n blompot nie?
 


(235 words)

Back to latest

Cool stuff on friend sites

Sponsored

Comments

No comments - be the first to post a comment.

Login or Register to post comments.


Text next in line
You are here


Sponsored


Related Media



Links to this post


Sponsors

Related Information
PG13L
Submitted: 11 months ago
Contributed: SS
Tags: polities   pg13l   korrekte   grappies   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


2 Grins
0 Growls



View this post on your mobile




So HOT right now ...
idiot... viewed by 4 visitors
Sexy Beach Bum? viewed by 3 visitors
The Funeral Speech viewed by 3 visitors








Copyright © 2010 Adult Jokes. All rights reserved.
2005 - 2010

Other sites in our network: emailjokes.co.za |  jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator